Moses het al die stokke wat voor die Here was, uitgebring na die Israeliete toe. Elke leier het na sy stok kom kyk en dit gevat.