Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 17:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Sit Aäron se stok weer terug voor die ark. Laat dit ’n teken wees vir dié wat in opstand kom. Mag dit ’n einde bring aan die geklaery teen My anders sal dit nog hulle dood veroorsaak.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 17

Kyk Numeri 17:10 in konteks