Die Amalekiete en die Kanaäniete wat daar in die heuwelgebiede gebly het, het van bo af gekom, hulle aangeval en tot by Horma verjaag.