Hulle het nogtans voortgestorm na die heuwelgebied toe. Die ark van die Here se verbond en Moses het egter in die kamp agtergebly.