Julle kinders sal die prys betaal vir julle ontrouheid. Hulle sal soos herders 40 jaar lank in die woestyn rondswerf totdat julle almal dood in die woestyn lê.