Alle manlike lede van ’n priester se familie mag van die vleis eet en dit moet op ’n gewyde plek geëet word, want dit is ’n baie heilige offer.