Hierdie vroue uit die Manassestam het dus grond saam met die mans gekry. Die Gileadstreek het aan die ander deel van die stam van Manasse behoort.