Toe die Israeliete later sterker geword het, het hulle die Kanaäniete gedwing om vir hulle te werk. Hulle kon egter nooit die dorpe inneem nie.