Dan kom die gebrul van die donderweer, die geweldige stem van sy majesteit.Hy hou nie die weerlig terug wanneer Hy praat nie.