Ek sal vir Jakob weer ’n nageslag gee, aan Juda kinders wat my bergland sal besit. Die mense wat Ek uitverkies,sal dit in besit neem,en daar sal my dienaars woon.