Dan sal Ek julle nie help nie! Julle sal soos gevangenes struikel, of tussen die dooies lê. Maar selfs dan sal die Here se woede nie afgekoel wees nie. Sy vuis is nog reg om te slaan.