Ek vra dat U,ter wille van Uself, ons nie sal verwerp nie. Moenie dat daar skade komaan u roemryke troon nie. Moenie u verbond met ons verbreek nie. Moenie ons vergeet nie.