Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan enige van die vreemde afgode vir ons reën gee? Val die reën sommer vanself uit die hemel? Nee, dit kom van U af, Here, ons God! Dit is net U wat sulke dinge kan doen. Ons sal wag tot U ons help.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:22 in konteks