“Maar nou word ons gestraf vir die sonde wat ons gedoen het en vir ons groot skuld. Ons straf is eintlik baie minder as wat ons verdien, want U, ons God, het sommige van ons as ’n oorblyfsel laat oorleef.