Die Gees van die Here kom toe oor my en Hy beveel my om te sê: “Dit is wat die Here van die mense van Israel sê: Is dit wat julle sê? Ja, Ek weet dit is. Ek ken mos elke gedagte wat in julle gedagtewêreld opkom.