Aäron en sy seuns moet elke keer hierdie klere aanhê wanneer hulle in die tabernakel ingaan of na die altaar toe gaan om daar hulle werk te doen. As hulle dit nie aanhet nie, sal hulle sterf. Dit is die vaste reëls vir Aäron en sy nageslag.”