Die Here het die farao, Egipte se koning, vasberade gemaak. Hy het die Israeliete wat so maklik weggekom het, agternagesit.