Wanneer julle opkyk in die lug en die son, maan en sterre sien, alles in die lug, moet julle hulle nie aanbid nie. Die Here julle God het die hemelliggame vir al die volke op aarde bestem.