Maar as die dooie man se broer weier om met die weduwee te trou, moet sy na die stadspoort toe gaan en daar vir die leiers sê: ‘My man se broer weier om sy broer se naam in Israel te laat voortleef. Hy weier om sy plig as swaer na te kom.’