Die ander gebeurtenisse tydens sy bewind, van begin tot die einde, is opgeteken in Die boek van die konings van Juda en Israel.