Toe hulle by Siklag aankom, stuur Dawid ’n deel van die buit na sy vriende, die leiers van Juda, en sê: “Hier is ’n geskenk vir julle uit dit wat ons by die vyande van die Here buitgemaak het.”