Die tempel het toe van God se heerlikheid en krag vol rook geword. Niemand kon in die tempel ingaan totdat die sewe plae van die sewe engele voltrek was nie.