maar hy sal sê: ‘Ek is nie ’n profeet nie; ek is ’n man wat die grond bewerk, want iemand het my in my jeug as ’n slaaf verkoop.’