Steek die sekel in, want die oes is ryp! Kom, trap, want die parskuip is vol, die vate loop oor, want hulle boosheid is groot.