Julle het nie jul broers in die steek gelaat nie, al hierdie dae tot vandag toe, maar julle het die opdragte van יהוה, julle God, gehou.