Hulle het egter nie die Kena’aniete, wat in Gezer gebly het, uitgedryf nie; die Kena’aniete het tussen Efrayim gebly tot vandag toe en hulle dwangarbeiders geword.