Yesha'yahu 60:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Al die kleinvee van Kedar sal by jou bymekaargemaak word, die ramme van N’vayot sal jou bedien; hulle sal met aanvaarding opgaan na My altaar en Ek sal eer en lof bring aan My huis van lof, eer en aanbidding.