’n Menigte kamele sal jou toedek, die drommedarisse van Midyan en `Eifah; almal vanaf Sh’va sal kom; hulle sal goud en wierook bring en sal goeie nuus dra van die lofprysinge van יהוה.