Let op, die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה kom van ver af, Sy toorn brand en dig is Sy rookwolke; Sy lippe is vol verontwaardiging en Sy tong is soos ’n verterende vuur;