So sê יהוה-God vir Tzor: “Sal die kuslande nie bewe van die geluid van jou val, wanneer die gewondes kerm, wanneer die slagting in jou midde gebeur nie?