Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 26:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal al die prinse van die see van hulle trone afklim, hulle mantels afhaal en hulle geborduurde klere uittrek. Hulle sal hulself met bewing aantrek; hulle sal op die grond sit, elke oomblik bewe en ontsteld wees oor jou.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 26

Kyk Yegezk'el 26:16 in konteks