Ou Testament

Nuwe Testament

Tz'fanyah 2:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Ek het die gespot van Mo’av gehoor en die skimpe van die seuns van `Ammon, waarmee hulle My volk gespot het en arrogant teen hulle gebied geword het;

9. daarom, so waar as Ek leef,” verklaar יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: “Mo’av sal wees soos S’dom en die seuns van `Ammon soos `Amora; ’n plek oorgeneem deur brandnetels en soutpanne en ’n ewige verlatenheid. Die wat oorbly van My volk sal hulle plunder en dié wat oorbly van My nasie sal hulle erf.”

10. Dit sal hulle kry in antwoord op hul trotsheid, want hulle het gespot met en het arrogant geword teen die volk van יהוה-Tzva’ot.

Lees volledige hoofstuk Tz'fanyah 2