Ou Testament

Nuwe Testament

Tz'fanyah 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die kus sal wees vir dié van die huis van Y’hudah wat oorgebly het, hulle sal daarop wei. In die huise van Ashkelon sal hulle in die aand gaan lê, want יהוה, hulle God, sal vir hulle sorg en hulle voorspoed herstel.

Lees volledige hoofstuk Tz'fanyah 2

Kyk Tz'fanyah 2:7 in konteks