Rigters 15:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe hy by Legi kom, het die F’lishtyne hom skreeuend tegemoet gekom. Die Gees van יהוה het magtig oor hom gekom sodat die toue wat aan sy arms was, soos linne, wat in vuur gebrand is, geword het en sy bande het van sy hande afgeval.