Toe sê Yiftag vir die oudstes van Gil’ad: “Het julle my nie gehaat en my uit my vader se huis weggejaag nie? Waarom kom julle nou na my toe, wanneer julle in die moeilikheid is?”