Daarna het die seuns van Y’hudah afgetrek om te veg teen die Kena’aniete wat op die Bergland, in die Suidland en in die Laagland gewoon het.