Sê onder die volke dat יהוה heers! Die wêreld sal gevestig word sodat dit nie beweeg kan word nie. Hy sal die volke regverdig oordeel.