Numeri 21:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die volk het teen God en teen Moshe gepraat: “Waarom het U ons uit Mitzrayim laat opkom om in die wildernis te sterf, want daar is geen brood en geen water nie en ons liggame walg van hierdie nuttelose kos.”