יהוה het vir Moshe gesê: “Bring die staf van Aharon terug voor die Getuienis om dit te bewaar as teken vir die rebelle dat jy hulle murmureringe teen My kan beëindig dat hulle nie sterf nie.”