Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 15:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elke bed waarop sy gedurende al die dae van haar vloeiing lê, sal vir haar soos die bed van haar menstruasie wees en alles waarop sy sit, sal net so onrein wees soos die onreinheid van haar menstruasie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 15

Kyk Levitikus 15:26 in konteks