Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 15:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As ’n vrou vir baie dae ’n uitskeiding van bloed het, buiten die tyd van haar menstruasie, of as sy vloei verby die tyd van haar menstruasie, moet sy gedurende al die dae van haar vloeiing wees soos in die dae van haar menstruasie; sy is onrein.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 15

Kyk Levitikus 15:25 in konteks