Daar was twaalf stene met die name van die seuns van Yisra’el, volgens hulle name gegraveer, soos wat op ’n seëlsteen uitgesny word; elkeen met sy eie naam volgens die twaalf stamme.