Deuteronomium 5:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
יהוה het die klank van julle woorde gehoor toe julle met my gepraat het en יהוה sê vir my: ‘Ek het die klank van die woorde van hierdie volk, wat hulle met jou gepraat het, gehoor; dit is alles goed wat hulle gesê het.