Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 3:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

N’vukhadnetzar, die koning, het ’n beeld van goud gemaak en sy hoogte was sestig el en sy breedte ses el en hy het dit opgerig in die vlakte van Dura, in die provinsie van Bavel.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 3

Kyk Dani'el 3:1 in konteks