Toe die F’lishtyne weer in oorlog was met Yisra’el, het Dawid afgegaan en sy diensknegte saam met hom en terwyl hulle teen die F’lishtyne geveg het, het Dawid moeg geword.