Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die bene van Sha’ul en sy seun Y’honatan in die land van Binyamin, in Tzela, in die graf van sy vader Kish begrawe; so het hulle alles gedoen wat die koning beveel het en daarna is God deur gebed beweeg vir die land.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:14 in konteks