Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning vra: “Gaan dit goed met die jongman, Avshalom?” Agima’atz antwoord: “Toe Yo’av die dienskneg van die koning, u dienskneg gestuur het, het ek ’n groot opskudding gesien, maar ek het nie geweet wat dit was nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:29 in konteks