Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 18:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Agima’atz het uitgeroep en aan die koning gesê: “Vrede!” Hy het homself voor die koning neergebuig met sy gesig op die grond en gesê: “Geseënd is יהוה, u God, wat die manne oorgelewer het wat hulle hand teen my meester die koning opgelig het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 18

Kyk 2 Sh'mu'el 18:28 in konteks