Die koning van Aram het die twee en dertig bevelvoerders oor sy strydwaens bevel gegee en gesê: “Moenie met klein of groot veg nie, maar net met die koning van Yisra’el alleen.”