Mattityahu 22:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Weer het hy ander slawe uitgestuur met die boodskap: ‘Sê vir die genooides: “Let op, my feesmaal is voorberei, my beeste en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed! Kom na die huweliksfees”.’